Predikante
Gedurende 70 jaar is die gemeente deur slegs 7 predikante bedien.
Ds JM de Wet 1939-1946
Dr GCP van der Vyver 1946-1949
Ds JL de Bruin 1949-1971
Ds AH Mulder 1971-1977
Ds MJ Smidt 1978-2006
Ds C Jooste 2007-2009


Gedurende die 1950ís tot 1990ís was Innesdal ten nouste gemoeid met die sendingwerk in Mamelodi. Ds HA Louw was in die periode 1968-1987 as sendingleraar deur die gemeente uitgestuur in samewerking met ander Gereformeerde Kerke in Pretoria wat langsamerhand die verantwoordelikhede vir verskillende werksaamhede oorgeneem het.
Terme en Voorwaardes | Administration © Gereformeerde Kerk Innesdal Gemeente - All rights reserved