Welkom by die Gereformeerde Kerk - Innesdal gemeente webwerf. Kontak ons asseblief vir enige inligting wat nie beskikbaar is op hierdie webwerf.
[5] Die Aankondiger
«12»
Die Aankondiger - 25 jaar gedenkuitgawe [26 April 2016]

Aankondiger - 25 jaar gedenkuitgawe (Julie 1964)
Gedurende Julie 1964 is 'n gedenkuitgawe van die Aankondiger uitgegee ter herdenking
van die eerste 25 jaar van die Innesdal Gereformeerde gemeente.

'n Elektroniese weergawe van die uit...lees meer
Hisop plant [03 February 2015]

Hisop plant foto
Kyk gerus na foto's van die Hisop plant by die foto gallery, of by die volgende skakel:
http://www.gksa-innesdal.co.za/gallery.php?ga...lees meer
Katkisasie 2015 [19 January 2015]

Inligting
1. Katkisasie vir die laerskool kinders vind Sondae plaas na die eredeiens
2. Katkisasie vir hoërskool leerlinge vind plaas op Woensdae vanaf 17:00.
3. Katkisasie vir hoërskool leerlinge b...lees meer
Kerksaal, lapa en toerusting te huur [28 November 2011]

Innesdal se kerksaal, lapa en toerusting is te huur vir uiteenlopende aktiwiteite teen 'n nominale tarief. Kontak die kerkkantoor....lees meer
Psalm 16:8
Ek stel die Here altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
Eredienste
SONDAE:
Oggend: 09:30
Aand: 18:30
SKOOLVAKANSIES/ LANGNAWEKE:
Oggend: 09:30
Aand: 18:30
Katkisasie
Laer- en hoërskoolkatkisante direk na oggenderediens soos in jaarprogram en hoërskoolkatkisante ook Maandag middae soos gereël.
[3] Advertensies Blok/Advertering [All Adverts]
The Cosy Corner
Skakel Seakle by 082 395 7582
seakle@envsustsol.co.za
Vakansie in Graskop Volledig toegeruste vakansiehuis vir tot 7 person...
...lees meer
Maders slaghuis.
H/v Paul Kruger- en Louis Trichardtstraat Vir die lekkerste vleis ...
...lees meer
Pierre Lotti Koffie
www.pierrelotti.co.za
0847211301
andreviljoen@lantic.net
Terme en Voorwaardes | Administration © Gereformeerde Kerk Innesdal Gemeente - All rights reserved